PHONE US : 082 429 4055  MAIL US : enquiries@agrifrequencies.com
Farm Sustainably... Farm With Frequency
Agri Frequencies

Unwanted Plant Control

Insect & Fungi Control

Soil & Plant Stimulation

Structured Water

Stefaans van HeerdenBosluise en parasiete
Ek het groot geword in Pongola en boer hier sedert 1980.
Pongola is subtropies en gevolglik groei omtrent enige iets hier maar so ook ongewenste parasiete en onkruide, swamme ens .
Die feit dat winters gematigd is en ryp nie algemeen voorkom nie veroorsaak dit dat bosluise en ander parasiete nie gedood word in die winter nie, wat tot gevolg het dat bosluisgetalle baie vinnig handuit ruk as diere nie weekliks gedip word nie.
Ek het van agrifrequensies gehoor en hul op die proef gestel vir een jaar lank. Ek was verstom oor die resultaat…. Aangesien daar nog bosluise is wat belangrik is om immuniteit te behou, kan ek onomwonde se dat ek seker 10% van die normale besmetting van veral die bont bosluise het. Omdat ek weet hoeveel ek voorheen gedip het en nou net kolbehandeling toepas wanneer nodig op sekere diere, is ek in my noppe. Die grootste gedeelte van my diere is nou nie meer ‘besmet’ met cypermetrien om hul skoon te hou van bosluise nie.
Ek het ook gevra (fotos gestuur) vir die behandeling teen peervormige lewerslak wat in groot hoeveelhede in die mis van veral jong diere voorgekom het. Ek het lanklaas enige lewerslak gesien!
Stel die tegnologie op die proef, jy sal verbaas wees oor die resultaat!
Nicole TarltonWater structuring
A lettuce cycle in the NFT hydroponic system is about 5 weeks. During this cycle the lettuce produces a head of about 400 grams. Around the hydroponic system’s tables, weeds will grow over time and could lead to an increase in pests and overall untidiness. During 2 growth cycles repeated, one bay (59 tables) was used as a control and another bay was used as the experiment. Water structuring patches were implemented into the experiment bay and the results were as follows: The experiment bay had less weed growth (smaller, less dense) where the control bay had dense weed growth which lured several pests such as leaf miner and fungus gnats. The experiment bay had a much lower pest level than the control and the lettuce quality was slightly better for the experiment bay than for the control (this could be due to the lower pest levels).
In conclusion, it is clear that structuring water through radionics or magnetic water treatment can:

  • Increase propagation and growth rates
  • Improve root system development
  • Improve plant vitality
  • Enhance transpiration rates
  • Decrease weed growth
  • Decrease pest levels

Ben van RaytonApe
Ek het die seisoen die eerste keer pekaneute nadat Agri frequencies die ape verjaag, daar is ook verskeie ander peste en plae waarmee hul my help soos sekere plantsoorte.
Arno van Riebeek kasteelInsekte
Nou in die 2e seisoen sien ek nog meer voordele aan frekwensie behandeling, ek begin my seisoen met minimale insekte en welkome preditore wat sorg vir ‘n gesonde eko stelsel. Die frekwensies is ook baie effektief teen kalander.
Borrie van SenekalVoëls
Ek het vanjaar die lekkerste vye geoes na Agri Frequencies die muisvoels verjaag het.
Arno van Riebeek kasteelVoëls
Nou in die 2e seisoen sien ek nog meer voordele aan frekwensie behandeling van Agri Frequencies. Voël beheer is baie effektief met meeloog voëls, muisvoëls en spreews. Wat duidelik my plaas vermy maar volop is in die omgewing.